Rob van der Veer bespreekt Kaapse rekwisiete van Wilma Stockenström.
Er staat een exemplaar in de bibliotheek. Er zijn 3 exemplaren te koop à 15,00 plus verzendkosten. Aanvraag bijrjvanderveer@hotmail.com
‘Alles was van verwarring geweef. Sy dink aan die spinnerakke in die buitegeboue op die plaas wat soos kelke in die hoeke gehang het, hoe hulle soos velle geril het, en hoe meesterlik hulle oor afgronde gehang het.’ Hierdie meesterlik verweefde roman wentel om die persoon van Lefebvre en haar kennisse in die Kaapse toneelwêreld; maar uiteindelik gaan dit om die lotgevalle van mense vasgevang in hul eie klein bestaan. Heroïese klein figure wat die lewe vir mekaar draaglik en ondraaglik maak in ’n groot, skrikwekkende wëreld waaroor hulle weinig beheer het.